Successfully reported
+9

Die Uil Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Portion 18 of the Beerlaagte Farm, Grootvlei, 2420, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Uil Huis is 'n rustieke dog gerieflike selfsorghuis op 'n plaas in Grootvlei, sowat 33 km vanaf Vaal Marina by die Vaaldam.

Hierdie sonkrag- en gasaangedrewe plaashuis het 'n rustieke buitekant, maar bied eklektiese meubels aan die binnekant vir 6 persone, en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is toegerus met 2 driekwartbeddens, en daar is 2 stapelbeddens in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n gasyskas, 'n tweeplaatgasstoof en 'n gaswaterverwarmer. Die aangrensende oopplan-leefarea beskik oor 'n ingeboude braai-area wat as 'n kaggel gebruik kan word, 'n etenstafel met sitplek en banke om op te ontspan.

Goedgedraende honde is welkom om gaste te vergesel, indien gereël. Die plaashuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die besige stadslewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Portion 18 of the Beerlaagte Farm, Grootvlei, 2420, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Portion 18 of the Beerlaagte Farm, Grootvlei, 2420, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4e5d2259606b06e9ffa00f9ac97fb68874163c6f8c570575d0208a7395719555dfe444e12bb8f934ee69ffd09f147ad82b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Portion 18 of the Beerlaagte Farm Grootvlei 2420 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 15:00 -26.881975862069 28.457489689855
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang