Successfully reported

Die Veldmuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Petri C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Reen, rus, rooiwyn en branders. “Ruim, gesellige plek met 'n volledig toegeruste kombuis, buitebraai en kaggel vir reënerige wintersaande. ’n Klipgooi van die strand af, met ’n lieflike bad wat oor die see uitkyk. Jy hoor die branders terwyl jy aan die slaap raak – ’n ware huis weg van die huis!”.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjoné N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Dit was ongelooflik! Sal vir seker terugkom. Dit was verskriklik lekker! Ek beveel Die Veldmuis hoog aan vir 'n familie, of selfs vriende wat bietjie wil wegbreek. Dis 'n alles-wat-jy-benodig tipe verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amand W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect stay, close to the beach and a nice sea view from the upstairs balcony. Really enjoyed our stay at Die Veldmuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

A perfect stay for a quiet, restful breakaway. An incredibly enjoyable stay at Die Veldmuis. The unit was equipped with everything we needed, and all the furniture was of great quality. It was within walking distance from the beach and on a lovely quiet road. We had a great rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great. Beautiful home and lovely decorated. I would perhaps leave guests basic items such as a bit of sugar, coffee, tea, and milk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

So ontspanne. Alles was perfek. Heerlik gebly. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rustig en lekker. Baie rustige atmosfeer, loopafstand van die strand. Goeie uitsig van stoep en balkon. Geen verbygaande verkeer. Moes langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lezani S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie goed gelee. Dit was heerlik, was ons tweede keer in die huis. En ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Lovely and relaxing stay. We enjoyed our time there. The location is lovely and we felt secure. We were surprised that there was no salt or pepper. It was the first time we experienced that. Also, your television set seems to be working only halfway. The bottom half was dark. Other than that, it was a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelene Jonker J
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Lieflike verblyf, lekker gebly! Tweede kuier en weereens vreeslik baie geniet. Sal beslis weer in die toekoms kom! (My man het nagelaat om dit te rapporteer, maar die pyp van die wasbak in die onderste badkamer met stort is heel los, dus lek die water tot op die rakke en vloer na gebruik.)

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warreklip Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6274e57fc057d2bd95ac2db279088625f266ba06a3fc5e06eb1fb5865e2520efc392abfc1fad9333f2f0b135d281de106ed6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Warreklip Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804001 17.899435186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang