Die Veldmuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warreklip Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Veldmuis is 'n pragtig versierde selfsorg-strandhuis ongeveer 50 m van die strand in Paternoster af.
Die Veldmuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staande waaier. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel en bankies. Die sitkamer het 'n groot platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n beskutte patio met buite-eetkamermeubels, ingeboude braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsigte. 'n Motorhuis is beskikbaar vir veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Warreklip Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Veldmuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warreklip Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang