Die Voëlnes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Sand Olive Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Voëlnes is 'n lieflike selfsorgwoonstel geleë op die eienaar se eiendom in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusbestemming kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 2 enkelslaapbanke, 'n eetkamertafel en 'n TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat, onderdak balkon met 'n buite-eetkamertafel, 'n braai en uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Albatross-strand ongeveer 1.9 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang en bootvaart, kajakvaart en stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Sand Olive Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Sand Olive Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang