Successfully reported
+16

Die Watergat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Melton Wold Guest Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Watergat, geleë in Victoria-Wes en met asemrowende uitsigte, is 'n selfsorghuis wat die ideale toevlugsoord bied vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die stadslewe.

Die ruim huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Binnebraai en pizza-oond is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke.

Gaste kan maaltye buite geniet op die gemeubileerde patio met uitsig oor die boma en swembad. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien, en gaste het toegang tot fietsry, wildkyk, stap en toere op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R63, Melton Wold Guest Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Melton Wold Guest Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA133086d233f7c39673277f574118b05c84238b749a0a72488365330a09cc111b9012ec8be948d72588a007534f36b6799621?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense R63, Melton Wold Guest Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.457276682176 22.753044962883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang