Successfully reported

Die Werf on the Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marianne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Verlief op die werf! Ongelooflike, knus atmosfeer, pragtige uitsig en daar is aan alles gedink wat ons sou nodig hê! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimone W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantastic. Absolutely lovely! Perfect view, with amazing customer service. Couldn't ask for anything better. Can't wait to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly, op die strand! Die Werf is perfek geleë, stap net oor 'n duin en jy's op die strand! Stapafstand van die hawe, middedorp en Seekombuis. Camilla was 'n uitstekende gasvrou en die huis is goed toegerus. Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keana N
1 nag
5.0
Sep 2025

Tranquil beach house. The house is wonderfully located basically on the beach. The views are unbeatable and the house is neat and well maintained. It is very peaceful with the sound of the ocean, and I would highly recommend the stay for large and small groups of all ages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith D
1 nag
5.0
Sep 2025

Loved it! Die Werf was beautiful, comfortable and very well positioned. The description was accurate. We'd love to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinki B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Uitstekend en aan te beveel vir selfs die pietluttige reisiger. N heerlike plekkie op die see. Alle geriewe beskikbaar om dit aangenaam te maak, en 'n bederfie spesiaal vir my 4 voetige reismastjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lovely location and enjoyable. Very well equipped home. Lovely location and clean. The front bedroom can benefit from a sliding door. The bed looks directly onto the toilet and opens towards the outside windows. You have to use one of the other toilets in the house for privacy. A sliding door will solve this problem easily. The house was very well equipped and the extras in the cupboards, like olive oil, salt and pepper, tea, ground coffee, etc. were very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Goeie verblyf, stapafstand van die see. Heerlike verblyf, skoon en netjies. Baie naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die Werf is really on the beach. We had a great stay and could have happily stayed much longer. The pictures didn't lie—the beach is just the other side of the dune right outside. The house was well equipped for a comfortable stay—we cooked a few times and found everything we needed. The fireplace made the cold, damp weather much more bearable, and the Wi-Fi allowed me to get work done when I needed to. Thanks to Camilla for the dog treats—the girls were very happy. We'd happily return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het regtig lekker gebly. Eienaar doen moeite en dit maak dit baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 423

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974671482104fe24cee38b66c77faf1ed9473ba3c83c80f2450bb583778e22ee220db3a03a1c6205c67b6c52de2b4a8aa0a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 34 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.811581677222 17.88279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang