Die Werf on the Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Werf on the Beach is net 'n paar meter vanaf Bekbaaistrand in die vissersdorpie Paternoster geleë. Geniet gesinstyd of ontsnap na jou eie privaat hoekie met 'n goeie roman of 'n lui middagslapie, met die strand op jou drumpel.
Die huis kan tot 6 gaste akkommodeer. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, sonkamer en braaikamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer is aan die voorkant van die huis met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer kan óf met 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed ingerig word en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n binnenshuise kaggel en slim-TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Bring asseblief jou eie hout vir daardie koue nagte.
Daar is ook 'n sonkamer met skuifdeure wat na duine oopmaak met 'n uitsig in die verte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 423
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 34 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Werf on the Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang