Die Wilde Gans
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Blaauw Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Die Wilde Gans is in Velddrif geleë en bied gehalte-akkommodasie vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, bestaan uit 1 slaapkamer en kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbel- en 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, elektriese braaipan, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV met DStv, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9 Blaauw Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Wilde Gans het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Blaauw Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang