Successfully reported

Die Windpomp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Riaan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gesellig, bekostigbaar, alles wat jy nodig het. Baie aangename ontvangs, veilig en lekker geslaap, naby die grenspos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties! Dis was fantasties. Ek en manlief was daar vir ons 2de huweliksherdenking. Dis was so spesiaal want ons is 2 jaar terug daar getroud en soveel herinneringe het ons weer beleef. Die oggend koffie op die stoep met sonsopkoms wat uitkyk op die rivier met die asemrowendste uitsig was ons hoogtepunt. Alles was perfek, in die bos privaat, alleen en die gasvryheid van die wonderlikste gasvrou sal vir altyd op ons lippe wees. Ons sien jou binnekort vir 'n verjaarsdagpartytjie. Baie dankie. Ons sal die Windpomp altyd aanbeveel. Dis was spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlé
Die Windpomp
Baie dankie vir die besonderse resensie! Dit is so lekker as gaste weer terugkom. Ek hoop ons sien julle gou weer!

Elzabé E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Was rustig. Waarde vir geld. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlé
Die Windpomp
Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het die besoek geniet. Sien julle dalk weer!

Morne O
1 nag
4.8
Jul 2025

Sal weer daar gaan bly. Die kamer was baie mooi en skoon gewees. Die beddegoed was skoon en vars gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlé
Die Windpomp
Baie dankie. Ons hoop om jou gou weer te sien!

Gerhardus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Was baie goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik lekker rustig. Ons het baie lekker gebly en ons twee hondjiekinders het dit baie geniet om saam met ons in die natuur te kon wees. Het lekker gaan stap en dit net rustig by die huisie gehou. Die huis is lekker ruim en groot. Jy bly baie lekker. As jy 'n mens is wat daarvan hou om baie aktiwiteite te doen, sal ek jou nie aanraai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhild W
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Good overnight stopover for Botswana travel. Conveniently close to the cross border to Botswana if you are going there. Nice and quiet with a friendly host. Getting in and out of the gate could be improved; otherwise, a pleasant place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue H
1 nag
5.0
Feb 2023

Perfect out of town location near the Botswana border. We arrived with little notice out of season, they could not have been more helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Absolutely wonderful. Lovely beautiful spot overlooking the river, very peaceful and away from any crowds!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Heerlike, rustige omgewing. Kinders het dit geniet om met hul fietse op die grondpad te ry. Gemaklike kamer met genoeg slaapplek vir al 5 van ons. Gerieflike badkamer. Kombuis was skoon en netjies en het alle eetgerei en dinge gehad wat jy nodig hê om kos te maak. Ons het regtig heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R510, Windhoek LQ 127 Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe10ae9f4938c18c888022a262743a9f0dfeda4f24fab134e40dcee90c2b6358caf2dae1b6960dde638aaf67b305d79ffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R510 Windhoek LQ 127 Farm 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.365265141574 27.677907943726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang