Die Windpomp Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 139 Jooste Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Die Windpomp Kothuis is 'n knus eenheid in die pragtige Karoo-dorp Loxton, ideaal vir diegene wat net 'n oornagstop tussen bestemmings benodig.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n spieëltafel, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n enkelbed en 'n rusbank. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en stoele, asook toegang tot gratis WiFi.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel, wat agter die Windpomp Restaurant geleë sal wees, sodat hulle aandete by die restaurant kan geniet. Die restaurant is slegs oop van Dinsdag tot Saterdag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Cari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 139 Jooste Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Windpomp Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 139 Jooste Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang