Successfully reported

Die Wit Hangmat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Blignault W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Excellent. Everything was perfect. The hosts were lovely. The facilities were as described and in good order. The accommodation was clean and comfortable. The location was spectacular. We had everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Thank you Blignault, it was a pleasure having you and your friends here! We hope to see you again in future for some more memorable times in the bushveld alongside a friendly bushveld fire! Deirdre

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Deirdre is 'n gasvrou duisend, vriendelik, gasvry en altyd reg om te help. As jy kan gaan, gaan gerus, dis heerlik! Iets vir almal om te doen. Rustig, skoon, vriendelike atmosfeer en met alles wat mens kan aan dink wat jy dalk nodig kan kry met vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Ai dankie, Jolanda, julle is so welkom hier en mag elke gas se ervaring so positief wees! Bosveldgroete!

Thealize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

N Juweel in die bosveld. Ons verblyf was ongelooflik lekker, die plekkie het als wat 'n mens nodig het en soveel meer. Dis voorwaar elke sent werd, 'n stukkie bosveld paradys, ons sal vir seker weer gaan en die keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
So bly jul het dit geniet Thealize en ons hoop ons sien jul weer! Met al die reen word die bosveld net mooier en mooier!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Thank you so much, Bianca! Hope to see you again!

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier en sal weer die Wit Hangmat gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dankie Christine, julle is meer as welkom. Die bosveld is in elke seisoen anders en hou aan om te bekoor! Deirdre

Tersia G
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Regverdig 'n herhaal besoek! Heerlike kuierplek vir familie kuiers. Baie goed toegerus en praktiese wenke en toepassing byderhand. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dankie Tersia, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon hê! Die herhaalbesoek wag vir jou en mag die Wit Hangmat dan selfs meer saligheid en seën vir julle familiekuier inhou! Deirdre

Rachel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great getaway with always something to do. My stay here was phenomenal. It's impossible to get bored between the pool, jacuzzi, pool table, ping pong table, the opportunity to walk around the property and see some zebra and buck and ride bicycles. The pictures honestly don't do the place justice; it's a beautiful property. The boma area has a fully equipped kitchen with a stove, oven, braai, chest freezer, freezer fridge and boma, and stocked with all the utensils and crockery you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Thank you Rachel, we are so glad that you and your friends had a great time! Please do come again. The bushveld is different in every season of the year and always fills us with peace and wonder. Blessings, Deirdre.

Bronwyn G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

A great weekend hideaway. We had a fun-filled weekend with friends and kids (4 adults, 3 kids). The weather was rainy and chilly. The kids were still happily entertained though with the warm jacuzzi, dartboard and pool table. The lapa area provided a great spot away from the rain and we could still chat and braai. The host was communicative and let us know well in advance of the need to run generators for power. She extended our check-out time on the Sunday as the weather was nice and the kids got the chance to ride their bikes around the property looking for bugs, buck and sheep. The dirt road to the property was easily managed by a 4x4 and SUV; a lower car might have some trouble on the softer sandy sections or getting over the pipeline humps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie lekker gerug by hierdie wonderlike plek. Baie goed toegerus, skoon, netjies en goed onderhou. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hier kan jy die stilte en bos geniet en baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet en lekker ontspan! Kom gerus weer. Deirdre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R573, Leeuwkloof Farm, Portion 30, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e95f99c62241b593904fb1a8397191d7dfc52b547dd596a4de21cb576965f3cc1ed671d2c49fe97c4391bb096fe040dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 80 5 1 5 R573 Leeuwkloof Farm, Portion 30 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.496490131552 28.505895137787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang