Successfully reported

Die Wit Huis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Schalk M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Very good. Very good and clean, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi-ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangename en veilige oornag fasiliteit. Baie aangename en behulpsame personeel. Alles is baie mooi gelys met goeie aanwysings in die kamer. Baie netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Die Wit Huis
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien. Groete

Carisma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit is 'n baie rustige atmosfeer gewees. Dit is veilig en ons het dit geniet. Ons het baie lekker gebly by die wit huis. Ons sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Die Wit Huis
Dankie, dit was heerlik om julle hier te hê. Sien julle gou weer. Groete

K G M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Excellent. Peaceful, clean. It was an excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Die Wit Huis
Thank you very much. Hope to see you again. Safe travels.

Jerry S
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Als was goed, dankie. Als was 100% behalwe die badkamer lig het nie gewerk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Lekke. No complaints. Rooms beautiful and clean. Beds comfortable. Nice and quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Was voldoende vir net oorslaap. Was waarde vir geld. Deesdae is DStv 'n vereiste - ons moes dorp toe ry om rugby te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shuping Gert M
1 nag
5.0
Sep 2024

Peaceful. Easy accessible and quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Die Wit Huis
Thank you, hope to see you again.

André L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goed gebly. Heel goed gebly. Alles vlot verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Veilig en verfrissend. Baie veilig gebly! Eienaar was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Paulsen Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbe32e316d50a47f24bec90888256660796d0f6db2b715fabf4931365db6147d6c10d467535883bed925d4bc5ab9bcb1be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 16 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.898265 27.465788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang