Successfully reported

Die Withuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Annelie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende ligging, volledig toegerus. Rustigheid en kalmte. In een woord opgesom: fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Accommodation in Rosenberg. The house setting was amazing, the house was well equipped and was very comfortable. Definitely a place I can recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent cottage - cosy, comfy, classy. The Withuis was better than expected. It was fully equipped and more, all needs catered for. The cottage was spotless, homely and comfortable, very well thought out. Wonderful, big garden for the dogs. I would definitely stay there again. It was a great weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Oulik, netjies, homely, met 'n volle toegeruste kombuis. Ons het baie lekker gebly. Die huis was toegerus met kombuis toebehore en verskeie bord- en kaartspeletjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige herlaai-tyd in Rosendal. Ons het ongelooflik lekker gebly! Die Withuis is fantasties toegerus en uitgelê. Ons was veral baie dankbaar vir die kaggel wat bietjie beskerming gebied het teen die koue Vrystaatse winter. Grietjie was baie behulpsaam en toeganklik vir enige navrae. Ons sien uit om weer terug te kom, en sal die Withuis ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat Rosendal wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was salig en rustig. Ons het ons naweek by Die Withuis baie geniet. Die eenheid is skoon, smaakvol en baie goed toegerus. Ons het die stilte, rustigheid en pragtige omgewing baie geniet en kan dit beslis aanbeveel. Ons gaan definitief weer hierheen kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie H
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Very good! Wonderful house and garden. Rosendal is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Quiet getaway from the city but close enough to the beautiful town of Clarens. Quiet little town, stay was restful and we could enjoy the comfort of home. The best part was being able to bring our furry child along; the accommodation was perfectly suited for our small dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

We relaxed and enjoyed our stay. Very relaxed and comfortable. All the amenities were available. Very well equipped. Lacked for nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alba S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rus en vrede. Daar is 'n tyd om te kom, dan is daar 'n tyd om te gaan, ek wou nie gaan. Withuis is 'n lafenis vir jou siel waar jou battery lekker laai. Baie goed toegeruste gastehuis, net 'n plesier. Ek sal baie graag weer hier wil kuier. Vyfster lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f9b76b5b6b7692faf023b7b5390a3eef2c1dea319fe95b28b762833e711a86af6bef2705164408b58deaa67e15308051e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 458 Van Niekerk Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507343844878 27.93520135582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang