Successfully reported
+32

Die Withuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Withuis is 'n kontemporêre en ruim selfsorgkothuis in Rosendal. Die eiendom is in die middedorp langs die park geleë, met lieflike uitsigte na die berge.

Hierdie bekoorlike, ruim kothuis het slaapplek vir 1 of 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n verhitte handdoekreling en 'n aparte stort en bad. Alle handdoeke en linne word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n stoof, 'n dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien vir gerief. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien. Die aangrensende leefarea bied 'n houtkaggel en glasdeure wat na 'n groot dekarea oopmaak.

Die dek kyk uit oor 'n plonspoel in plaasstyl, asook die plattelandse landskap en berge. Daar is ook 'n groot braai, sambreel en buitelugstoele waar gaste hulself kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter geslote hekke op die eiendom.

Die erf is omhein vir honde.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annelie B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging, volledig toegerus. Rustigheid en kalmte. In een woord opgesom: fantasties!
Jul 2025
Mark Y
Saam met lewensmaat
5.0
Accommodation in Rosenberg. The house setting was amazing, the house was well equipped and was very comfortable. Definitely a place I c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Christine D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent cottage - cosy, comfy, classy. The Withuis was better than expected. It was fully equipped and more, all needs catered for. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jessica K
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik, netjies, homely, met 'n volle toegeruste kombuis. Ons het baie lekker gebly. Die huis was toegerus met kombuis toebehore en verskeie bord- en k...
Sien meer
Mei 2025
Ilse D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige herlaai-tyd in Rosendal. Ons het ongelooflik lekker gebly! Die Withuis is fantasties toegerus en uitgelê. Ons was veral baie dankbaar vir die ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Die Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f9b76b5b6b7692faf023b7b5390a3eef2c1dea319fe95b28b762833e711a86af6bef2705164408b58deaa67e15308051e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 458 Van Niekerk Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507343844878 27.93520135582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang