Dikalo Highston
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Highland Avenue, Bryanston, 2077, Gauteng
- Vanaf R1 573 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Nicol Way-winkelsentrum, Bryan Park-winkelsentrum, Britse lnternasionale Skole en ander besienswaardighede in die omgewing.
Dikalo Highston het 7 kamers wat elk individueel versier is. Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, werkstasie, internasionale kragproppe, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die ontbytkamer bedien, waar aandete vir groepe groter as 10 gaste teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis het 'n swembad en 'n pragtige tuin. 'n Saal wat vir intieme geleenthede of funksies gehuur kan word en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.
Dikalo Highston is ongeveer 11 km van Sandton se geriewe en besienswaardighede af, 21 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, en 40 minute van O.R Tambo Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dikalo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Highland Avenue, Bryanston, 2077, Gauteng
- Gaste dink Dikalo Highston het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Highland Avenue, Bryanston, 2077, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang