Successfully reported
+13

DikDik30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Dik-dik Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

DikDik30 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Reebok, wat tot 6 gaste akkommodeer wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed, en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Gaste word aangeraai om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met WiFi; gaste moet hul eie mediaboks saambring.

Bykomende geriewe sluit in binne- en buitebraaigeriewe en veilige parkering agter 'n hek. Die eiendom is gerieflik geleë 2 km van winkelsentrums en 800 m van die strand af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 30 Dik-dik Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Dik-dik Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c012ec2ce802de042349f36460917f2508a8538a4a253b166d8068bb24408888212d573c43b4ac289a971e4d9c1675e4571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 30 Dik-dik Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0762816 22.164633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang