Successfully reported
+16

Dikgomo Cottages BushCamp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 14 persone
    8 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Morgan Road, Farm De Wagensdrift Portion 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Dikgomo Cottages BushCamp is 'n selfsorgkampplek wat ideaal geleë is op 'n privaat plaas net buite Cullinan in die Leeuwkloofvallei. Dit is ideaal vir familie en vriende wat die rustigheid van die buitelewe geniet.

Dié privaat kampplek bied slaapplek vir 'n groep van 8 volwassenes, 6 kinders en bied 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die badkamer het 'n Solar-geiser wat gaste van warm water voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kamp is 1000m2 heeltemal omhein en troeteldiervriendelik. Ons fasiliteite is van die netwerk af, sonkragvriendelike toestelle.

Daar is ook 'n onderdak-kombuisie en sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en 'n tweeplaatgasstoof.

Dié kampplek is omhein en bied oorgenoeg parkeerplek. Hierdie eiendom is ongeveer 30,6 km van Cullinan af waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad
Elektriese kragpunt
Kraan
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Morgan Road, Farm De Wagensdrift Portion 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Dikgomo Cottages BushCamp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    8 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Morgan Road, Farm De Wagensdrift Portion 13, Cullinan, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3edcf2632fdfcd1b084f033a2afa4cfcff324a90fe889b5f0d39b44adda861f22b77820f9ee3e26060df7fdedc80d449628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 13 Morgan Road Farm De Wagensdrift Portion 13 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.515794634643 28.589998326102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang