Successfully reported

Dikhololo

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Brian Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great. Had a great stay, enjoyed the facilities and nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Brian, thank you for your awesome review. We're so glad you enjoyed each aspect of our charming bush escape . From breathtaking landscapes, unique adventure facilities and thrilling wildlife sightings, you're always in for a treat. Can't wait to welcome you back .

Madeleine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese skoon, vriendelike diens. Dit was baie lekker, vriendelike diens, en daar is speletjies, en die kos by die restaurant was baie lekker. Die blyplek was fantasties, die diere kom tot by jou, braai area baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Madeleine, dankie vir die fantastiese resensie! Ons is so bly dat julle die skoon, vriendelike atmosfeer, heerlike kos, prettige speletjies en die unieke ervaring met die diere geniet het. Ons is bly die braai-area en algehele verblyf het dit spesiaal gemaak. Net so hoop ons om julle gou weer te sien!

Ronel K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Aangename verblyf, skoon en netjies met goeie kwaliteit linne. Kombuis is goed toegerus, personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Ronel, dankie vir jou resensie. Ons is bly jy was mal oor jou verblyf, en dat dit kompleet was met gemak en gerief. Sien uit na jou volgende bos avontuur saam met ons!

Charmaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Family weekend. Enjoyed it thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Charmaine, thanks for choosing our resort, and we are thrilled to know you thoroughly enjoyed your family holiday with us. We hope to have the pleasure of hosting you again soon.

Louis L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vrolike familie vakansie vol vreugde en vermaak. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eenheid en terrein was netjies, staf vriendelik en behulpsaam, en die fasiliteite uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Louis, dankie vir jou goeie resensie. Ons is bly dat jou verblyf op standaard was, en ons wil jou graag binnekort terug hê vir nog 'n prettige boswegbreek .

Lizette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en genotvol. Netjies, gerieflik en puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Lizette, dankie vir jou resensie. Ons wil hê ons gaste moet net die beste bosvakansie-ervaring moontlik geniet, en is verheug dat dit die geval vir jou was. Sien jou binnekort vir nog 'n onvergeetlike avontuur!

Charlene H
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Catering for all ages. Friendly staff, clean accommodation, more than enough activities to keep you busy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Charlene, thanks so much for your fantastic feedback. From our welcoming atmosphere to the variety of fun activities we offer, we're glad you had a great stay . Hope to have you back soon for another memorable bush getaway!

Chanet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Was heerlik! Heerlik gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Chanet, baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons is bly om te hoor dat jy 'n wonderlike besoek en verblyf by ons gehad het. Dit was ons plesier om jou te huisves, en ons sien uit daarna om jou binnekort weer te verwelkom vir nog 'n wonderlike ervaring!

Brechtje C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Heerlik, goed bestuur en baie vir die kinders om te doen. Fasiliteite en diens was puik. Warm swembad effe baie chloor, maar heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diederik M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Fine but not the best stay I've had. My stay was fine but I think it's more a place for overseas people than for locals. The nearest swimming pool from where we were staying was at an inconvenient distance, forcing us to decide between driving or not swimming. No real sense of being in the bush or privacy. The homes are against each other, four homes back to back with being able to hear what the other people were saying. The self-drive route was unavailable due to the rains and though not their fault, a warning would have been nice ahead of time since the main reason we went was for birding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi, thank you for sharing your feedback. We’re sorry to hear your experience didn’t fully meet expectations. We strive to create a relaxing and private environment, and we will certainly take your comments into consideration. We understand the importance of birding and will aim to improve communication about any changes to activities in the future. We hope to have the opportunity to welcome you back and provide a more enjoyable experience next time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 561

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 638 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siena Farm, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjT0S1wYr7QtaNAMEFWkV89XnyGB8br91pl3HutOcgjTySq9vpH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 Siena Farm Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.418565231714 27.742894428147
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang