Successfully reported
+226

Dikhololo

  • Kapasiteit: 638 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siena Farm, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dikhololo is op 'n gesinsgeoriënteerde vakansieoord op 'n wildplaas net minder as 'n uur se ry vanaf Hartebeespoort en dit bied 'n onvergeetlike eko-ervaring. Die oord spog met wêreldklasgeriewe wat die Body Bliss Day Spa en 'n restaurant en kroeg met 'n lisensie. Diere soos kameelperde, bokke en sebras loop vrylik rond en daar is ook talle voëlspesies.

Die oord het 'n aantal aparte kampe waarvan die meeste hulle eie swembaddens het. Die selfsorg-eenhede het elkeen hulle eie braaigeriewe en die oord het ook 'n groot hoofarea met 'n restaurant en kroeg. Elke eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, linne en badhanddoeke.

Die oord spog met 'n waterwurm, verhitte swembad, 5 tennisbane en 2 muurbalbane. Dikhololo bied ook konferensie- en spanbou-geriewe, sowel as 'n klein winkeltjie, klimraam, pool-tafel, lapa, speelgrond, putt-putt-baan, tafeltennis, vlugbalbaan en geskenkwinkel.

Gratis WiFi is op aangewese areas by die verblyf beskikbaar.

Die wildreservaat is 'n paradys vir natuurliefhebbers en gaste kan diere soos kameelperde, sebras, elande, blouwildebeeste, rooihartebeeste, koedoes en rooibokke van nader beskou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Brian Z
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Had a great stay, enjoyed the facilities and nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Madeleine F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese skoon, vriendelike diens. Dit was baie lekker, vriendelike diens, en daar is speletjies, en die kos by die restaurant was baie lekker. Die...
Sien meer
Aug 2025
Ronel K
5.0
Waarde vir geld. Aangename verblyf, skoon en netjies met goeie kwaliteit linne. Kombuis is goed toegerus, personeel is vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Charmaine D
Gesin met tieners
5.0
Family weekend. Enjoyed it thoroughly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Louis L
Gesin met klein kinders
5.0
Vrolike familie vakansie vol vreugde en vermaak. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eenheid en terrein was netjies, staf vriendelik en behulpsaam, en ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 561

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Siena Farm, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Dikhololo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 638 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siena Farm, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjT0S1wYr7QtaNAMEFWkV89XnyGB8br91pl3HutOcgjTySq9vpH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 Siena Farm Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.418565231714 27.742894428147
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang