Successfully reported

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wiehan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Familie vriendelik. Het lekker en salig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Wiehan, baie dankie vir julle besoek en die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Dimalachite span.

Cisna O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Awesome. Dit was lekker en koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag. Baie dankie vir julle besoek en vir die positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle so lekker by ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer hier te sien! Groete, Dimalachite span.

Michael R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Would recommend. It was great, had a great time and the family really enjoyed it. I actually felt like I managed to switch off. The service from all staff was great and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Good day Michael, Thank you for your lovely review and positive feedback. We're glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you in the near future again. Kind regards, Dimalachite Team.

Wilmeri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will definitely go again. It was amazing. The area is very beautiful and well kept, with daily maintenance on the property. Excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Wilmeri. Baie dankie vir julle besoek en vir die positiewe en pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat julle so lekker by ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer hier te sien! Mooi bly. Groete, Dimalachite span.

Yolandi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Baie ontspannende kuier gewees! Ons het lekker gebly, rustige omgewing en speelplek vir die kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Yolandi. Baie dankie vir julle besoek en vir die positiewe en pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat julle so lekker by ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer hier te sien! Mooi bly. Groete, Dimalachite span.

Ninette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Stil en rustige kamp, lekker ontspan. Baie lekker gekamp! Skoon en netjiese geriewe. Baie rustige atmosfeer. Geen geraas! Was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Ninette, baie dankie vir julle besoek en die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Dimalachite span.

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Rustige en ontspanne kampplek. Ja, dit was baie lekker so langs die Vaalrivier!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Piet. Baie dankie vir julle besoek en vir die terugvoering. Ons is bly dat julle so lekker by ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer hier te sien! Groete, Dimalachite span.

Trudi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Always pleasant and adventure full activities on offer! Enjoyed every moment. The place is looking good. The 6 sleeper chalet is spacious. The fans are most welcome, although one fan sounded more like a tractor engine and needs a service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Dear Trudi, Thank you for your review and positive feedback. We're glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you in the near future again. Kind regards, Dimalachite team.

Gillroy T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Rustig. Rustige atmosfeer en omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Gillroy. Baie dankie vir julle besoek en vir die positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle so lekker by ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer hier te sien! Groete, Dimalachite span.

Ronel K
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2025

Sal nie aanbeveel vir visvang nie. Visvang stands is 'n teleurstelling. Gaste wat ten duurste betaal om in chalets te bly, moet 'n bitter klein plek met ander chalets deel - ten spyte daarvan dat ons ekstra wou betaal vir ons eie visvang staanplek. Kantoor personeel kommunikeer nie goed met mekaar nie en boodskappe word nie oorgedra nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 485
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 485
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 415 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dimalachite River Lodge, Farm Witbank, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Eh0vh4vLQlMpe9nffLJTrvOK9FRYVz35e5MUhJx89GmNS4gf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Dimalachite River Lodge Farm Witbank 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.903309116554 27.368180572812
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang