Successfully reported

Dinkweng Safari Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacqueline L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lieflike bos wegbreek met uitstaande diens. Ons lodge se uitsig oor die bos was so mooi. Die kliënte diens is uitstaande. Sonja is gasvry en behulpsaam. Die laatmiddag wildsrit was so mooi en die restaurant se kos is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Saligheid in die mooiste area. Die eenheid waarin ons gebly het se uitsig is absoluut fantasties. Ligging is puik en meer salig gaan jy moeilik kry. Genoeg aktiwiteite om die gesin besig te hou of eenvoudig net te rus. Die deck is 'n moet, uitsig is besonders. Geen ander mense of strukture kan gesien word nie en hier sien mens baie kilometers ver oor die berge en valleie. Die diens is puik, so ook die res van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Luxurious accommodation but very few animals - don't ask for a game drive! We enjoyed the lodge but were very disappointed by the lunch and the game drive, so my recommendation is that you just go to the lodge and do your own thing. Afternoon game drive (R500 per person) for less than a kilometre and only a few animals. Definitely not worth doing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

The best I have ever experienced, brilliant service, extremely professional and friendly. I would recommend Dinkweng to everyone looking for value for money. The service is excellent. We received a warm welcome from the front-of-house manager. The food is awesome and the hospitality as a whole is amazing. The staff are friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

So amazing. What an amazing experience, friendly staff, beautiful view, stunning house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie stil en rustig, perfek om lekker te rus. Ons het dit baie geniet en heerlik gerus. Diens was baie goed, van ontvangs, die Spa, skoonmakers ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike wegbreek en die regte plek om af te skakel. Ons het die rustigheid baie geniet. Die lodge is volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Onvergeetlik. As jy wil rus en uit die stadslewe se gejaag uitkom is Dinkweng Safari Camp die perfekte plek. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlien S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2020

Perfekte gesinsvakansie Die Lodge is privaat en beskik oor al die geriewe wat jy nodig het om behoorlik te ontspan. Die ligging is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Hier kan jy afskakel! Ongelooflik rustig en asemrowende sons ondergang. Baie droog en warm nou hoop vir reën. Swembad is 'n seën. Almal baie vriendelik. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeae1ba9274e9e91c59a4be350ad4ede992751987889494f235f02d49236e953b4c5675909da1290db06410ea28882912fe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Dinkweng Safari Camp R33 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.021308295415 27.900995314121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang