Dinonyane Bush Lodge
Kry 30% af vir verblyf voor 12 Desember 2025. Bespreekbaar tot 26 Okt 2025
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng
-
Vanaf
R5 900R4 130 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Dinonyane Bush Lodge is 'n selfsorglodge met 10 beddens in die Dinokeng-reservaat. Die Lodge is in sy geheel bespreek, wat privaatheid vir die groep verseker.
Dinonyane (voëls) is 'n bekoorlike Lodge geleë in die hartjie van die Dinokeng-bosveld. Slegs 40 minute se ry vanaf Pretoria, of 60 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in 'n malariavrye area.
Kom ervaar die magie van die Afrika-bosveld terwyl jy 'n oop vuur in jou eie privaat boma geniet. Ervaar 'n oorvloed voëllewe en wild in 'n groot verskeidenheid inheemse bosse of luier net om die swembad.
Dinonyane Bush Lodge is die perfekte basis om Dinokeng te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 137
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng
- Gaste dink Dinonyane Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang