Dinonyane Lodge Birders Paradise
- Kapasiteit: 95 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Boekenhout, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
- Vanaf R375 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Dinonyane Lodge Birders Paradise is 1 km vanaf die pragtige Nylsvley Natuurreservaat (Limpopo se Birders' Paradise) en slegs 7 km vanaf die nuwe Euphoria Gholflandgoed en Hydro geleë.
Die Dinonyane-personeel sal jou welkom laat voel by 'n werklik unieke plek waar ontspanning, natuur en voëlkyk 'n tuiste gevind het.
Ons bied bekostigbare, gemaklike akkommodasie vir paartjies, gesinne en groepe of konferensiegangers binne 'n maklike 2 uur se ry vanaf Gauteng.
Die Lodge is ideaal vir 'n ontspanne naweekwegbreek, gholfuitstappies, skoolsportaktiwiteite, konferensies, familievieringe en spesiale geleenthede.
Ons kamers is geleë in 'n groot, skaduryke, goed onderhoue, voëlvriendelike tuin. Kom ervaar die rustigheid - dit kan slegs ervaar word, nie beskryf word nie. Pakkette vir groepe kan gestruktureer word volgens die behoeftes van die gaste. Ons bied maaltye en 'n kontantkroeg op afspraak - of selfsorg indien u verkies.
Ons is trots daarop om pakkette aan te bied wat by die behoeftes van die gas pas. Ons is steeds klein genoeg om om te gee, maar met 'n infrastruktuur om ons belofte na te kom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Farm Boekenhout, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
- Gaste dink Dinonyane Lodge Birders Paradise het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 95 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Boekenhout, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang