Dis Beau-tie-ful
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Kormorant Street and Malgas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dis Beautiful is 'n oulike, sentraal geleë romantiese kothuis wat net 50 m vanaf die strand in Paternoster geleë is. Elke oorweging is gemaak vir jou gemak en gerief.
Dis Beautiful kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel en stoele. Die leefarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Die eiendom het 'n alarmstelsel, traliedeur en diefwering.
Die eiendom is van die netwerk af op sonkrag, so dit sal nie deur beurtkrag geraak word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Corner of Kormorant Street and Malgas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Dis Beau-tie-ful het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Kormorant Street and Malgas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang