Successfully reported
+14

Dis 'n Fees Akkommodasie

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Sonop Road, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dis 'n Fees Akkommodasie is in die bosveld geleë en bied ontspannende selfsorgverblyf vir tot 22 mense en is net 6 km vanaf Brits.

Gaste word omring deur bome, vrylopende wild en 'n verskeidenheid voëllewe, en gaste het 'n keuse van selfsorg-chalets wat tussen 4 en 6 mense kan akkommodeer, wat dit ideaal maak vir klein of groot groepe of gesinne.

Die chalets is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens, sowel as stapelbeddens, of enkelbeddens en slaapbanke. Elkeen van die chalets het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die chalets deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan afkoel in die swembad omring deur groen grasperke of ontspan in die binnenshuise Jacuzzi.

Brits en omgewing bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van perdry en 4x4-roetes, en besienswaardighede soos die De Wildt Cheetah Navorsingsentrum, asook die Brits Mall wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad

Ligging

  • Off Sonop Road, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Sonop Road, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce4611985a01b69ce2d11d176a0dfad769b900a2a5a5db1d63a13fbffbf2dddbaf5106785b64c40754a50cccf1ea2f85288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Off Sonop Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.656431280998 27.740826635003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang