Successfully reported
+17

Disa 5 Flat 1 Upstairs

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 563 R1 407 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Disa 5 Flat 1 Upstairs is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as ander vakansieverblyf wat apart vehuur word. Die woonstel is in die hartjie van Struisbaai geleë en 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat 'n wegbreek buite die stadsgedruis soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf die winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 563
R 1 563 R 1 407
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 563
R 1 563 R 1 407
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 563
R 1 563 R 1 407
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20acabb22d5d1a448abe287e2a9437a3e09c5dfc3e26157285e6aaed2110aef9c88c4b50a6288444f416cf0534ea35cc66d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 563 nouVanaf R1 407 per nag (plek vir 2) 5 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8030907 20.0523291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang