Successfully reported
+29

Dit’s Hy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Strandloper Street, Yzerfontein, 7350, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dit's Hy is 'n bekoorlike selfsorghuis in Yzerfontein, net 360 m van die strand af.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei kamers het oorgenoeg kasspasie. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik ook oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Daar is 'n etenstafel met stoele en lei na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale ingerig is.

Die sitkamer maak oop na die stoep met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die huis het 'n tuin en buitebraaigeriewe en die ligging bied toegang tot die strand en 'n bakkery met heerlike brood, koffie en ontbyt.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronel B
Gesin met klein kinders
5.0
100% aanbeveling. Heerlike huis met alles wat jy nodig het, vriendelike gasvrou. Stapafstand van die see. Net wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek...
Sien meer
Apr 2025
Lizette H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en gerieflik! Heerlike, netjiese kuierhuis, ideaal vir 2 pare. Alles wat nodig is, was daar. Stapafstand van see.
Jan 2025
Christo B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig. Baie lekker gebly, mooi omgewing, strand naby, so skoon. Sal beslis weer kom.
Nov 2024
Katrina H
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was wonderlik. Ons het baie lekker gekuier. Die tannie was baie gasvry. Baie dankie vir die ekstra myl wat u gestap het. Sal beslis weer kom.
Mei 2024
Pieter W
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik met meer as wat nodig is. Baie netjiese akkommodasie met meer as genoeg ruimte vir 4 mense. Vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles werk...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Strandloper Street, Yzerfontein, 7350, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dit’s Hy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Strandloper Street, Yzerfontein, 7350, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfdfef6e4bf6d31a9bd06d0df5a25633984620866f9f4331a3b888a6f1eeabf64c050ce6b2d2aa994167910c0e2a9531e13f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 20 Strandloper Street Yzerfontein 7350 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3407632 18.1651262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang