Dlinza Forest Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Oftebro Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dlinza Forest Accommodation is geleë in die historiese dorp Eshowe in Zululand, KwaZulu-Natal. Die hutte is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die bos, weg van die gewoel en gejaag van die stadslewe. 'n Warm Zululand-welkom wag op jou, en Cullem sal jou gasheer wees, en jou gerief is 'n prioriteit.
Daar is 4 selfsorg-houthutte wat slaapplek bied vir 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders. Elke volledig toegeruste hut is oopplan en bestaan uit 'n kombuis, sitarea, met 'n badkamer wat na die hoofarea lei en 'n slaapbank vir slegs 2 kinders. Alle hutte het 'n oordekte patio, braaigeriewe, TV met Openview-pakket en veilige parkering.
Die rand van ons tuin is die begin van die 250 hektaar inheemse Dlinza-woud, een van die vele pragtige woude in Zululand. Die woud is maklik toeganklik en word tans besoek deur voëlkykers van oor die hele wêreld in die hoop om 'n glimp van skaars voëlspesies op te vang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cullem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Oftebro Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dlinza Forest Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Oftebro Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang