Do-Drop-In
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die perfekte wegbreek om te ontspan en die buitelewe te geniet. Geleë in die hartjie van Hoedspruit, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderiviercanyon.
Do-Drop-In bestaan uit 3 selfsorg-eenhede, 1 grondvloer-eenheid en 2 bo-eenhede wat deel vorm van 'n groot grasdakhuis. Alle eenhede is toegerus met selfsorggeriewe.
Gemeenskaplike geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braai-area in. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Hoedspruit is net 69 kilometer vanaf Kruger Nasionale Park Orpen hek en 76 kilometer vanaf Kruger Nasionale Park Phalaborwa hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 76 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Do-Drop-In het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang