Doedoe Plekkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 198a President Mbeki Drive, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Doedoe Plekkie bied gerieflike gasteverblyf in Rustenburg naby die middedorp.
Verblyf bestaan uit kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het en die slaapkamers het koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of stort.
Sommige kamers het lugversorging en 'n TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskas. Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis met toebehore om maaltye voor te berei.
Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n lapa met braaigeriewe en skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Rustenburg bied verskeie winkels en restaurante en aktiwiteite sluit onder meer gholf, stap- en voetslaanroetes in, asook talle besienswaardighede soos die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die Anglikaanse Kerk en die Rustenburg Museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Vela Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 198a President Mbeki Drive, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Doedoe Plekkie het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 198a President Mbeki Drive, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang