Dolittle Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Murray Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dolittle Cottages bied selfsorg-kothuisverblyf in Swellendam aan gaste wat lief is vir diere. Daar is vriendelike, inwonende donkies en 'n skaap wat gaste sal groet, asook vrylopende hoenders wat dalk kan inloer. In seisoen sal ons 3 hoë pekanneutbome hul geskenke laat val sodat gaste dit kan optel en geniet.
Verblyf word in 2 kothuise, Dolittle en Doless Cottages, gebied wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat na 'n beskutte stoep met braaigeriewe lei.
Elke Kothuis het 'n alarm en parkeerplek is agter 'n veiligheidshek, met geëlektrifiseerde heining rondom en 'n houtheining as versperring beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n omheinde plonspoel, dit word omring deur 'n grasarea vir kinders om op te speel.
Die verblyf is langs die skougronde waat maandelikse landbougeleenthede, plaaslike konserte en 'n paar bekende fietsrenne plaasvind.
Hierdie verblyf bied 'n wasgoeddiens teen 'n addisionele koste per vrag vanaf Maandag tot Vrydag volgens 'n vooraf reëling. Breekware, eetgerei, beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die verblyf het sonkrag en 'n kragopwekker vir tydens beurtkrag toegerus. Iemand is altyd beskikbaar óf op die perseel óf op oproep as daar iets is wat gaste nodig het wat nie voorsien word nie.
Die eiendom sal seker maak dat daar koffie, tee, suiker en melk is wanneer gaste arriveer en dat die ysbakkies vol is. Daar sal ook genoeg en gratis hout vir gaste se eerste braai wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 95
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 60 Murray Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolittle Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Murray Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang