Successfully reported
+31

Dolphin Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Alikreukel Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolphin Apartments is in Vermont geleë en bied 2 selfsorg-eenhede wat net 50 m vanaf die kuspad in die rigting van die strand is.

Elke eenheid het 'n see-uitsig. Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 en die ander eenheid het slaapplek vir 6. Die ateljee-eenheid het 'n see-uitsig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskas, en die eenheid lei na 'n stoep.

Die ander eenheid beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens, en 2 badkamers met storte. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Elke eenheid het 'n TV met DStv en gratis WiFi. Linne, handdoeke en haardroërs word voorsien. Elke eenheid het 'n privaat braai-area en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dolphin Apartments is net 10 km vanaf Hermanus se middedorp en die Hemel-en-Aardevallei-wynroete is net 'n entjie se ry. Hermanus bied verskeie restaurante, winkels, stalletjies en walviskykplekke. Doendinge in die omgewing sluit zipline, bergfietsry, abseil en haaihokduik in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Meghan L
Saam met lewensmaat
5.0
That view! Beautiful, neat and tidy, and that view! Close to the beach, and nice restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hendrik C
Saam met lewensmaat
5.0
Gee jou 'n smakie na jou perfekte huis. Absoluut perfek geleë, vriendelike gasheer en pragtig gedekoreer.
Jul 2025
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Alles wat mens nodig gehad het, was daar. Dit was 'n amazing plek. Skoon, so gerieflik en pragtig. Die eienaar het ons so welkom laat voel en...
Sien meer
Mei 2025
Lily K
Gesin met klein kinders
5.0
Easy and comfortable. Comfortable, clean and close to the ocean. Safe and good location. Enjoyed ourselves very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jolanda H
Besigheidsreis
5.0
Puik, 10/10. Fantastiese uitsig, ligging en vriendelike ontvangs! Puik.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 13 Alikreukel Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Alikreukel Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2806a20c1a208bb2b3e7733e5720a2a73fc48fa5451bad19d1e44d3ae98b22a8472e7cee9a7b2832d83f11504090dcd7ddb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 13 Alikreukel Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420546188756 19.148304104911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang