Successfully reported
+17

Dolphin Creek Golf Estate 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 01 Morrison road, 51 Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Creek Golf Estate 51 is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Groot Brakrivier, Mosselbaai, wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne loopafstand van 'n gholfbaan bied. Dié verblyf is ideaal vir vakansiereisigers en gholf-entoesiaste.

Die huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, elektriese braaipan, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbyttoonbank met sitplek vir tot 6 gaste is in die kombuis beskikbaar.

Gaste kan veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n braai-area met 'n pizza-oond geniet. Hierdie eiendom het 'n sonkragstelsel en is heeltemal buite die netwerk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charlene D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic plek. Baie lekker gebly, voel veilig, alles is so netjies en skoon.
Apr 2025
Nedine G
Gesin met klein kinders
5.0
Topklas! Dit was heerlik. Die gasheer is vriendelik en gasvry. Die plekkie was skoon en netjies. Ons het so lekker gebly. Dis privaat, veilig en baie ...
Sien meer
Mrt 2025
Shirley K
Gesin met tieners
5.0
Home away from home! Our time at Dolphin Creek was absolutely amazing. We will be going back there soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marionette P
Gesin met klein kinders
4.2
Verder het ons baie lekker gekuier. Kombuis nie voldoende toegerus nie. Vadoeke en badmaatjies nie skoon nie. Het dit nie gebruik nie. Skuifdeur in ka...
Sien meer
Jan 2025
Lethabo D
Gesin met klein kinders
4.2
Aangenaam. Ons het lekker gekuier, net dat ons nie geweet het dat daar geen skoonmaakdiens is nie en daar was ook nie genoegsame gereedskap om skoon t...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 01 Morrison road, 51 Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Creek Golf Estate 51 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 01 Morrison road, 51 Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2bf80867b3255971ef327b88adc8d2a4863fffe8feaaad38728ee021d3b1d08bdccc3efc62448c19b3714b9b3e2eb12086e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 01 Morrison road 51 Dolphin Creek Golf Estate 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050760233668 22.24635790606
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang