Dolphin View
- Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Monate Avenue, Monate Eco Resort, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
 - Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
 
Beskrywing
            Dolphin View bied verblyf in ’n dubbelverdiepinghuis op die kranse van Heroldsbaai op die Monate Ekolandgoed, een van die beste versteekte juwele op die Tuinroete. Gaste het ’n asemrowende uitsig oor die golwe. Die huis is so ontwerp dat die omliggende fynbos en see saamsmelt met die leefarea.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, ’n kombuis en 1 sitarea. Elke slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Die eerste en tweede badkamers is op die boonste verdieping en het en suite-badkamers wat elkeen 'n stort het. Die gaste in die twee slaapkamers op die onderste verdieping deel die derde badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en ’n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die kombuis lei na ’n stoep met stoele waar ’n mens die sonsondergang en die see-uitsig kan geniet.
Die Monate Ekolandgoed is met ’n elektriese heining omhein en het 24 uur-geslotekringtelevisie.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 15 Monate Avenue, Monate Eco Resort, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
 - Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Monate Avenue, Monate Eco Resort, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang