Successfully reported

Dome Home Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dino P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great place and well located. Fritz was there to greet and show us around. All the units were in great shape with clean towels. Maybe a kettle and some beverages would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lungiswa G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

A home away from home. The hosts are very accommodating and they make sure you are taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Kamers het alles wat jy nodig het. Netjies en skoon. Baie lekker gebly, gasheer is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelike gasheer. Skoon en netjies. 'n Unieke blyplek. Heerlik, skoon, netjies en veilig. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Vriendelik en baie netjies. Heerlik gebly. Vriendelik ontvang. Behulpsaam en kamers baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Nege uit tien. Baie lekker gebly, baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Simone J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustig. Baie lekker gebly. Einaar is so gasvry en baie oulik. Kan bietjie op netheid (skoonmaak van eenhede verbeter).

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine J
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Uiters teleurgesteld. Nee, ongelukkig was ons verblyf glad nie na wense nie. Die beddegoed was vuil en daar was selfs hare van die vorige gaste nog steeds op die kussings. Die kamer was nie onaangenaam in ag geneem die prys nie, maar was beslis nie na wense nie. Daar kan beslis meer na meer 'updated' meubels en gemakliker matrasse gekyk word. En beslis na skoonheid in die kamers en perseel. Alhoewel genoem is dat daar Wi-Fi beskikbaar sou wees, is geen melding daarvan deur die gasheer gemaak nie, en óók geen kode verskaf nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jenise C
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2025

Bietjie teleurgesteld. Ons het betaal vir die Studio, wat duurder is, en toe is ’n Dome vir ons gegee wat volgens die webtuiste vol geboek was. Geen rede is gegee waarom ons nie gekry het waarvoor ons ekstra betaal het nie. Ons het juis die Studio bespreek omdat dit meer spasie het. Die parkeerarea is knap, en die ander gaste het nie mooi gestop nie, so ons moes bietjie sukkel met ’n groter kar om in en uit die erf te kom. Daar was bietjie muf in die stort gewees.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eckner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R550
R 550 R 495
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Haakdoring Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d92c50f3941cc7e6a4b3c5227141dca2c2cd0f973319e6dabf98010f0d25100f858569b3c6e60bfbb38bbf2ca313d1b887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 176 5 1 5 8 Haakdoring Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.47805648675 30.955225378275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang