Dome Home Accommodation
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Haakdoring Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R550R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dome Home Accommodation bied bekoorlike verblyf in Mbombela (Nelspruit) en is sentraal geleë in een van Mbombela (Nelspruit) se stil woongebiede. Dis net 5 minute se ry van die sentrale sakegebied en naby mediese sentrums en winkels. Gaste sal gulhartig en vriendelik deur die Eckelmann-familie ontvang word.
Die unieke dome-woonselle bied uitstekende waarde vir geld en dis die perfekte verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die en suite-badkamers het 'n stort.
Koel gerus tydens Mbombela (Nelspruit) se warm somers in die swembad af. Maak ook gerus gebruik van die braaigeriewe in die tuin. Daar is 'n muur met 'n elektriese heining en 'n afstandbeheer word voorsien om toegang tot die eiendom te verkry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Eckner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 176
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 8 Haakdoring Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Dome Home Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Haakdoring Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang