Don Juan No 14
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R910 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Don Juan No 14 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks, Margate.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die woonstel spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, en 'n yskas, asook 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n omheinde patio met 'n 6-sitplek tafel en stoele wat lieflike see-uitsigte bied. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 150
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 145 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang