Donkies en Dissels
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road no 7, Randgate, Randfontein, 1759, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Donkies en Dissels is 'n lieflike selfsorghuis in Randfontein wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.
Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamers het 'n bad of 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Buite is daar draagbare braaigeriewe, sitplek en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Madaleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Road no 7, Randgate, Randfontein, 1759, Gauteng
- Gaste dink Donkies en Dissels het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road no 7, Randgate, Randfontein, 1759, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang