Successfully reported

Donkieshoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Oase met presies alles wat nodig is en meer vir verblyf. Absoluut aan te beveel. Vriendelike en deeglike gasvrou, pragtige plek, goed toegerus, alles netjies, skoon en perfek. Die stoep en donkies is heerlik verfrissend na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasies. Fantasies en baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellerie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Uitstekend! So lekker. Wens ons kon langer bly. Netjies, vriendelike ontvangs en die buite-gaste maak dit nog beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie vriendelik ontvang. Ja, alles is netjies en skoon. Kort niks nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel. Baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel. Rustige plekkie en donkies te dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Soos bo. Ongelooflike huis sentraal en vol toegerus. Karin is baie gasvry en die huis is baie netjies. Kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Mooi, skoon en netjies. Die eienaar het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons alles het wat ons kon nodig kry. Ons het bitter lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Vrede en rus vir die siel en liggaam. Veilig. Vars Karoo lug. Oop vlaktes. Verskriklik lekker stil, rustig, alleen, vreedsaam, hemels, veilig. Net wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker. Ons het lekker oornag by die Donkiehuis. Die huisie is netjies, skoon en lekker ingerig met al jou benodighede. Die donkies was selfs daar om ons te verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jc Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 109

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 722, Rooierwe, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d734640f91cb247c7facdf6bdba0e0dde85268390bf2b86e993b50797665da03c73597f07301e457527cf50c0d1aee4cfaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 96 5 1 5 Plot 722 Rooierwe 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.457975745281 19.791915239563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang