Successfully reported
+35

Doornbosch Estate - Eland House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Doornbosch Estate - Eland House skuil in die hartjie van landelike Overberg op 'n werkende bees- en wildplaas, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Gaste sal op 'n grondpad moet ry om die plaas te bereik. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié 2-verdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met en suite-badkamers met storte. Die oorblywende slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Gaste kan 'n alfresco-maaltyd op die buitestoep geniet.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan en in die lieflike uitsig vanaf die patio geniet. Die eiendom is gerieflik geleë tussen die plaaslike Wynlande, naby die ongerepte wit strande van Pearly Beach, en net 'n kort entjie se ry vanaf die skilderagtige sendingdorpie Elim. Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is net 45 minute weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornbosch Estate - Eland House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ffb587b5204ede4ae7802e401c69256a263fc10485cbf9c5d02e875c942251065dd28a7fb9050be0cf82173c2c0238a1e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.588997 19.649704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang