Successfully reported
+45

Doornbosch Estate - Zebra Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Doornbosch Estate - Zebra Cottage is in die hartjie van landelike Overberg op 'n werkende bees- en wildplaas, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Gaste sal op 'n grondpad na die plaas moet ry. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die lieflike uitsig vanaf die stoep geniet. Die verblyf is sentraal geleë tussen die plaaslike Wynlande, naby die wit strande van Pearly Beach en net 'n paar minute vanaf die skilderagtige sendingdorpie Elim. Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika is net 45 minute ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Magna V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik rustig en ontspan. 'n Pragtige plaas met baie lekker verblyf. Heerlik rustig en lekker ontspan. Met ons aankoms het Heidi ons vriendelik verwe...
Sien meer
Des 2024
Lise G
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, quiet, lots of space, safe, big pool, cosy cottage. We enjoyed our stay very much. We were 2 adults and two toddlers (1 & 3),...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Leonardo G
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely incredible stay! Heidi was most accommodating, and we just had the best time. We will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Johann R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, bederf en vrede. Dit was 'n wonderlike naweek, in 'n wonderlike huisie, in 'n pragtige omgewing. Die gashere het ons baie tuis laat voel en ek...
Sien meer
Jul 2024
Gerhard T
Saam met vriende
5.0
Hoogs genietbaar, sa aanbeveel vir ander. Die verblyf was uit die boonste rakke.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornbosch Estate - Zebra Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c3271c3b33226505e263a7a4d15a6b9296cdfa4d32141792865ea5b0e1764e21fca444b14ab1aea48685454c6f8de7fb7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.58898669759 19.649755954742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang