Doorways
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Sprigg Street, Erf 1708, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Doorways is in 'n klein wingerd in Barrydale geleë en nooi gaste om in 'n skilderagtige omgewing te kom ontspan. Dit is 'n rustige toevlugsoord vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Daar is 3 en suite-slaapkamers wat in 'n motelstyl op 'n gedeelde dek gerangskik is, elk met 'n privaat ingang sodat gaste gerief en privaatheid kan ervaar. Elke elegante kamer het 'n koningin- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of slegs 'n stort. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, waaiers, verwarmers en haardroërs in. Een van die kamers is met selfsorggeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, induksieplaat en 'n veelsydige mikrogolfoond in. WiFi is ook beskikbaar.
Die gemeenskaplike oopplan-area nooi gaste om te ontspan en bied 'n knus sitarea met 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Veilige parkeerplek word voorsien.
Doorways is in 'n landelike omgewing geleë en bied 'n rustige toevlugsoord naby plaaslike geriewe. Hiér kan gaste na die nabygeleë restaurante, bekoorlike geskenkwinkels en die bedrywige middedorp stap en die sonderlinge bekoring van Barrydale behoorlik ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Daphne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Sprigg Street, Erf 1708, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Doorways het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Sprigg Street, Erf 1708, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang