Successfully reported
+12

Dorado Bay

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4449, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dorado Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met lieflike see-uitsigte in die Dorado Bay-kompleks in die klein dorpie Tinley Manor. Die kompleks aan die strand bied direkte toegang tot die strand.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n solderkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea wat na 'n patio lei, vanwaar gaste lieflike see-uitsigte kan geniet.

Daar is ingeboude braaigeriewe op die patio, en gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks wat gaste welkom is om te gebruik. Hierdie huis is ideaal vir 2 klein gesinne. Tinley Manor is 17,3 km vanaf die dorp Ballito geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dorado Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAas41JIKegyGVvBfwf2ZCPsUqumpHqc0GvWYdTcE6Lp1kf3vCSS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Off Sea View Drive, Dorado Bay Rocky Beach Lane 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.443573327694 31.291369121705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang