Successfully reported
+14

Doric 005

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 York Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Doric 005 is in Groenpunt, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Hierdie eiendom het 'n omskakelaar wat die ligte ondersteun, en Wi-Fi tydens kragonderbrekings soos beurtkrag.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Buite op die balkon is daar 2 stoele en 'n wonderlike uitsig oor die Groenpunt-stadion.

Dit is 1,7 km vanaf die V&A Waterfront, 2,2 km vanaf Milton Beach en 2,4 km vanaf die Robbeneiland-veerboot.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charl D
Saam met vriende
5.0
Lekker sentraal geleë. Baie sentraal met alles wat jy nodig het om jou. Woonstel is presies soos hulle sê, het net lugversorging gemis. Was baie warm ...
Sien meer
Jan 2025
Samuel F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en veilige woonstel naby aan alles in die stad. Motor was baie veilig. Baie netjies en veilig. Dit was meer as wat ons verwag het.
Okt 2024
Adriaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, veilige en gerieflike verblyf en naby die hartklop van Groenpunt. Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen en alles was daar vir gerie...
Sien meer
Sep 2024
Megan B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Doric 005 is 'n baie oulike woonstel om by te bly. Baie goeie ligging naby die Groen Punt-stadion en vele restaurante. Lyk presies soos op...
Sien meer
Feb 2024
Ronelle L
Saam met lewensmaat
4.6
Ligging was amazing, sal vir seker weer gaan. Baie lekker gebly en sal vir seker weer daar gaan bly. Ons was vir die naweek af om Afrikaans is Groot t...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 York Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doric 005 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 York Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aefce4d0220ea693995a1e13176503a2157919daea10ce6d67697b96f6d8556a2eb344580c097fdb4a387e57ca2dc6e05d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 3 York Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9085413582 18.410176428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang