Doringkloof Karoo Plaas
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruis Rivier Farm Portion 2, Touws River, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Doringkloof Karoo Plaas, wat grens aan die Anysberg Natuurreservaat, is 'n privaat plaas wat gemaklike akkommodasie net buite Touwsrivier bied. Hierdie uitgestrekte Karoo-plaas en natuurreservaat bied 'n rustige toevlugsoord in wye oop ruimtes, dramatiese landskappe en 'n ryk verskeidenheid flora en fauna.
Gaste het 'n keuse tussen 3 unieke kothuise, elk met hul eie privaat ingang en badkamer. Daarbenewens sluit elke eenheid gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, gemaklike sit- en eetareas, toegeruste kombuise, braaigeriewe en 'n patio in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Op hierdie plaas kan gaste aktiwiteite geniet soos stap op die Oewerkonyn-staproete, wandelpaaie, bergfietsry, perdry, ontmoetings met plaasdiere, voëlkyk en swem in die plaasdam. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Touwsrivier wat ongeveer 40 km weg is, of in Montagu wat ongeveer 57 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kruis Rivier Farm Portion 2, Touws River, 6880, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruis Rivier Farm Portion 2, Touws River, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang