Successfully reported
+12

Doris Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Talana Road, Claremont, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Doris Cottage bied knus gerieflike en smaakvol gemeubileerde selfsorgverblyf in die lowerryke en stil woonbuurt Claremont in Kaapstad.

Die kothuis kan gemaklik 'n paartjie of 'n enkelgaste akkommodeer en beskik oor 'n baie gemaklike koninggrootte-bed.

Die kombuis is baie goed toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Satelliet-TV met Netflix en gratis WiFi word voorsien. Die kothuis word gereeld gediens.

Doris Cottage het 'n aparte ingang wat van veilige onderdakparkeerplek na 'n roosgevulde patio met buitemeubels lei.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Talana Road, Claremont, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doris Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Talana Road, Claremont, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhN2RhMjhjLTM5OWEtNDFjMi1hNWI0LTYxNzQzMjEzYTEzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 17 Talana Road Claremont 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98372986846 18.454982042312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang