Successfully reported
+113

Dormio Manor Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Van Eck Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dormio Manor Guest Lodge is 'n luukse vierster-lodge in die middel van Secunda. Die verblyf is naby die Secunda Mall waar daar 'n Ster Kinekor-teater en talle winkels en restaurante is.

Dié luukse kamers het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, lugversorging, 'n kluis en 'n platskerm-TV. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Meeste van die kamers het 'n pragtige uitsig oor die swembad en tuin.

Dormio Manor Guest Lodge is die perfekte plek vir gaste om na 'n besige dag te kom afskakel. Ons bied veilige parkeerplek, 'n swembad en gratis WiFi. Gaste wat hou van stap of draf hoef net 200 m af te lê na 'n pragtige park en meer. Die ParkRun se beginpunt is net 3 km van die lodge af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kristen T
Gesin met tieners
5.0
Clean & neat. Rooms were clean and neat. Only stayed for one night, but have no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Olebogang M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal Dormio aanbeveel, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, netjies, skoon, vriendelike personeel.
Aug 2025
Judy A
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely clean room, spacious and well maintained. Well situated in beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Gillian L
5.0
Will definitely stay over again. The room was great, with enough electrical sockets (plugs) and a great workstation. WiFi worked. If I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Doug D
Saam met lewensmaat
4.8
Goed. Alles was goed, geen probleem. Sal weer daar bly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 16 Van Eck Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Dormio Manor Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Van Eck Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApnN6EqEi4wxUM0ME8fQojPHZtrt6mW8VVPi92Hi3sjznojdCuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 16 Van Eck Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.512772 29.202232
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang