Successfully reported
+15

Dorset Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Thornton Close, Diep River, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Dorset Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis, ideaal geleë in Dieprivier, 'n bekoorlike voorstad in die suidelike voorstede van Kaapstad. Hierdie eenheid is privaat en op die eienaar se eiendom geleë en is binne maklike bereik van Kirstenbosch-tuine, Tafelberg, World of Birds Houtbaai, en 'n paar strande en restaurante, wat dit ideaal maak vir 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie oulike kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelbed in 'n solderarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.

Maak gebruik van die gratis WiFi, neem 'n duik in die sprankelende swembad, geniet 'n maaltyd langs die swembad by die buite-eetarea of kuier rondom die vrystaande braai. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar treinstasies en busroetes geleë. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lucille V
Saam met lewensmaat
5.0
It was a peaceful environment and tranquility, just what we needed. Mr and Mrs Wood were extremely welcoming, and I am very grateful fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Elsa H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is huislik en eienaars baie vriendelik. Ek is nog steeds in die hospitaal, maar my man is in vervoering oor die plek. Ek sal definitief weer daar ...
Sien meer
Mei 2025
Jeanette S
5.0
Excellent! Well situated, convenient, safe and well equipped. The hosts were friendly and very helpful too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lindie J
5.0
Perfect property, perfect location, perfect hosts. I had a lovely stay. The property is top notch and the hosts could not have been mor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tyrone S
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable value for money location. Lekker gebly vir kort periode.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Thornton Close, Diep River, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dorset Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Thornton Close, Diep River, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5001a1e736fa7361db81c7b057a98386197245be0347161340f23c9d12fe1bf80e09fbe416ad085295f5933446dd7df31de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 8 Thornton Close Diep River 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040504183729 18.462441280951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang