Successfully reported
+32

Dottas Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Muisvoël Crescent, Pacaltsdorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dottas Self Catering is in Pacaltsdorp, George in die Wes-Kaap. Hierdie huis op die Tuinroete is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Drie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Die ander slaapkamer het 2 enkelslaapbanke. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n sitkamerstel en TV. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Gratis WIFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan die Redberry Farm of Outeniqua-vervoermuseum besoek, gaan swem by Victoriabaai of by Oubaai Gholfbaan 'n rondte gholf speel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dorethy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Muisvoël Crescent, Pacaltsdorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dottas Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Muisvoël Crescent, Pacaltsdorp, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd9cdd88c96d894215b2bbdd546a2932e90a33848bd7a1f88406253097d5dc71f3160e87db1d1033ce29cc2a37efa9814fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 7 Muisvoël Crescent Pacaltsdorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0189379 22.4692388
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang