Rosemary @ Douglas Drift
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Scottson Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Douglas Drift is 'n knus, familie-bestuurde selfsorg-eiendom met pragtige tuine wat tot by die rivieroewer strek. Die eiendom het 2 gemaklike, eenvoudige kothuise.
Rosemary bied slaapplek vir 4 met 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die aparte, ruim, oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, sitarea en kombuis in. Die kothuis maak oop na 'n tuin met 'n braai-area.
Die eiendom is troeteldiervriendelik en ideaal vir kinders. Daar is WiFi, maar geen TV of kaggel nie. 'n Verwarmer en elektriese komberse word voorsien vir warmte.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te geniet, is stap, visvang, swem, roetehardloop, of bloot ontspanning by hierdie bekoorlike Berg-wegbreekplek omring deur berguitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Debra-Lee Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 10 Scottson Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rosemary @ Douglas Drift het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Scottson Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang